Peri Gilpin

Peri Gilpin
Geboortenaam Peri Kay Oldham
Geboorte 27 Mei 1961 (1961-05-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peri Gilpin (gebore 27 Mei 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Kill Your Neighbor's Dog (2000) en Final Fantasy: The Spirits Within (2001), en in die televisiereekse Frasier (1993) en Make It or Break It (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search